CJ
Chanelle J
1 reviews | Active since Oct 2020
16 Mar 2022, 09:14
Uitstekende diens
Baie tevrede met vinnige en vriendelike diens om nog n voertuig by te sit op my versekering. Kon dadelik aanpassings maak op die kwotasie tot dit my pas.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Mar 2022, 09:15 Goeie dag Chanelle,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply16 Mar 2022, 09:15
Official
Goeie dag Chanelle,