MVdHk
Mev. Van den Heever karenvandenheever
1 reviews | Active since Jan 2024
26 Jan 2024, 14:41
Uitstekende diens
Alhoewel ek n paar keer gesukkel het met n eis, is dit opgelos en uitbetaal. Baie dankie vir julle uitstekende diens. Goeie diens is n rare ding in vandag se tyd.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Jan 2024, 14:43Goeie dag Mev. Van den Heever. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply26 Jan 2024, 14:43
Official
Goeie dag Mev. Van den Heever. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
