1 reviews | Active since Jul 2011
UITSTEKENDE DIENS
Beste Virseker

Na twee eposse wat ongeantwoord gegaan het, het ek u verkope afdeling ges***el en met n baie aangename en bekwame Ashleigh tedoen gekry. Sy het vlugtug navraag by n bestuurder Dewald gedoen wat ook baie gaaf was.

Daarna het sy my as n klant terug gewen en gehelp om n opdateerde kwotasie te doen. Sy het geduldig en volledig al my vrae beantwoord en as gevolg van haar uitstekende diens het ek besluit om wel besigheid met Virseker tedoen afgesien van my slegte ervaring met die eposse.

In n kompeterende mark soos die in SA stel ek voor dat julle aandag skenk daaraan om mense soos Ashleigh te ontwikkel sodat sy binne jul maatskappy kan groei, goeie klantediens/verkoopspersoneel is skaars en kan baie beteken vir n maatskappy.

Ek sien uit na nog baie goeie diens van Virseker in die toekoms.

Groete
Dean
Dit is mos kliente diens!
Dankie dat jy tyd uit jou dag geneem het om die kompliment met ons te deel, ons sal seker maak om Ashleigh in te lig oor jou positiewe terugvoer.
Geniet die res van jou dag.
Groete,
Die Virseker Span.
Dit is mos kliente diens!
Dankie dat jy tyd uit jou dag geneem het om die kompliment met ons te deel, ons sal seker maak om Ashleigh in te lig oor jou positiewe terugvoer.
Geniet die res van jou dag.
Groete,
Die Virseker Span.