CR
CHANTELLE R

1 reviews | Active since Aug 2014

10 Aug 2018, 08:28

Uitstekende diens!!

Die diens was uitstekend!! Jay het my oproepe en eposse baie vinnig geantwoord en was baie profesioneel!!! Ek sal enige iemand aanraai om van julle dienste gebruik te maak! Trots om 'n klient te wees!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Aug 2018, 08:32
Official

Dankie vir jou positiewe terugvoer Chantelle.

Dit sal vir ons n plesier wees om jou kompliment aan Jay oor te dra, en ons is trots om jou as deel van ons Virseker familie te he.

Geniet die res van jou dag.

Groete,

Die Virseker Span.