MBk
Mej. Botha karin.botha

1 reviews | Active since Feb 2023

10 Feb 2023, 12:17

Uitstekend!

Uitstekende diens ontvang rondom kwotasie en aansluiting

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Feb 2023, 12:26
Official
 
Goeie dag Mej. Botha

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span