MA
Mev. Adams

1 reviews | Active since Apr 2022

10 Apr 2022, 07:41

Uitstekend

Ek het onlangs die voorreg gehad om my motor te laat verseker deur Virseker. My ondervinding met die personeel was fantasties. Hulle het respek betoon, het me geduldig deur die stappe geneem, seker gemaak ek verstaan die hele proses, en was deurgaans vriendelik en bedagsaam. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Apr 2022, 06:53
Official
Goeie dag Mev Adams ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span