MKw
Mnr. Koedyk willemkoedyk

1 reviews | Active since Aug 2022

01 Aug 2022, 13:30

Uitsteekende diens gelewer deur Virseker se konsultante

Ek het Virseker ges***el om veranderings aan te bring aangaande my huis versekering. Die diens was van hoë gehalte en binne min. was my probleem opgelos. Ek het nie lank gewag om met 'n konsultant te praat nie en op aanvraag het hulle my terug ges***el, na die tyd wat dit my gepas het. Uitsteekend Virseker, ander maarskappye kan by julle kom leer van kliënte diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Aug 2022, 13:31
Official
Goeie dag Mnr Koedyk , 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span