MO
Mnr. Olivier

1 reviews | Active since Aug 2021

30 Aug 2021, 16:24

Uitneem van versekering

Ek het jul ges***el om n kwotasie te gee op motorversekering. Daar is dadelik gereageer en opgetree asook was die goedkoopste(sakpas) met goeie dienste. Opregte waardering vir jul flinke diens! Andre Olivier

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Aug 2021, 17:09
Official
Hi Mnr. Olivier,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.  Vriendelike Groete Die Virseker Span