MNGn
Mej. N. Groenewald naomi.groenewald

1 reviews | Active since May 2023

16 May 2023, 13:56

Uitmuntende en baie vriendelike diens in my taal, Afrikaans

Uitmuntende en baie vriendelike diens in my taal, Afrikaans. Ek het wel verwag dat die versekering se bydrae tot die skade aan my motor bande, meer as net R500 sou wees.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 May 2023, 14:13
Official
Goeie dag Mej N Groenewald. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span