MVe
Mev. Venter elnaventer

1 reviews | Active since May 2022

06 May 2022, 20:08

Uitmuntende diens deur Virseker.

Ek wil graag een van die mense wat my so vriendelik en professioneel gehelp het, bedank. Dankie Nadine vir die glimlag in jou stem en flinke diens. Jy is 'n aanwins vir jul onderneming. En nog 'n beste was ook dat ek in my eie moedertaal gehelp kon word!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 May 2022, 20:19
Official
Goeie naand Mev Venter 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker aand verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span