MV
Mariette V
1 reviews | Active since Jul 2012
13 Jan 2016, 18:01
Uitmuntende diens
Na n inbraak in ons huis, het Steganie my gehelp en wat n aangename verrassing om sulke vriendelike, flinke en profesionele diens te ontvang. Binne 24 uur is my eis gefinaliseer!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Jun 2017, 12:34.
Virseker's reply02 Jun 2017, 12:34
Official
.
