1 reviews | Active since Aug 2016

30 Aug 2022, 11:08

UITMINTENDE DIENSLEWERING

Uitstekende diens, vinnige eis afhandeling. Vriendelike personeel. Chantelle Jacobs was baie hulpvaardig en altyd vriendelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Aug 2022, 11:12
Official
 Goeie dag William , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span