WK
Werner K

1 reviews | Active since Sept 2018

17 May 2019, 12:04

Uiterse swak eisie diens

Alexandra in eise het die mees patetiese diens beskikbaar. ek los vir 3 dae boodskappe oor n eis wat ek op 11 Mei ingedien en sy kom net nie terug na my toe nie. Ek bel weer vandag 10.53 en los n boodskap en n kollega stuur n mail vir haar en haar bestuurder om my te ****ak....geen sukses.

Ek bel weer 11.45 en Alexandra tel op en se sy het geen antwoord en sy het nie tyd om kliente te bel nie want sy doen net inkomende oproepe. In dieselfde asem vertel sy my hulle kry tyd later in die dag om kliente te bel, toe ek haar konfronteer oor hoekom sy my dan nie terug bel nie bly sy net stil en se nie n word nie.

Ek is verskriklik spyt dat ek n gat in die kop gepraat is om oor te skyf na Virseker want hierdie is n belaglike spul om vir 5 werksdae te wag vir n TV eis.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply20 May 2019, 08:19
Official
Ons neem kennis van jou klagte. 
Ons sal binne kort met jou in ****ak wees om die saak te bespreek. 
Groete, 
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply20 May 2019, 16:02
Official
Terugvoer: 
Soos telefonies bespreek. Ons het na die gesprek geluister waarna jy verwys, en moet saamstem, ons konsultant kon die saak baie beter hanteer het, asook die eis bespoedig het. Ons vra om verskoning vir die manier hoe die gesprek verloop het, ons het dit alreeds op n interne basis aangespreek. 
Ons is bly om te hoor dat die eis ook afgehandel is. 

Weereens baie jammer oor die voorval. 
Vriedelike Groete, 
Die Virseker Span.