MGi
Me. Geldenhuys invisidel
1 reviews | Active since Aug 2022
20 Aug 2022, 08:34
Uiters vriendelik en behulpsaam
Baie professionele diens vanaf die verkoopsafdeling, subtiel en glad nie opdringerig oor ekstra produkte - mens kan nie anders as om heeltemal tuis te voel nie! Het wel 'n paar keer probeer om aanlyn 'n motorfiets by my bestaande profiel te voeg, maar die webtuiste het gefaal. Sou ook gaaf gewees het as 'n konsultant my so spoedig terug ges***el het soos die verkoopspan êrens gedurende die 6 maande wat ek probeer het om my premie te hersien. Algeheel is die telefoniese diens uiters vriendelik en puik, net die aanlyn afdeling wat afronding benodig.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Aug 2022, 08:37Goeie dag Mev. Geldenhuys
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply20 Aug 2022, 08:37
Official
Goeie dag Mev. Geldenhuys
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
