JC
JJ C

1 reviews | Active since Nov 2012

18 Oct 2022, 10:12

Uiters Swak Virseker

Ek probeer al van verlede week af dat 'n agent my bel, maar dit gebeur nie. Ook kan ek nie 'n epos stuur nie omdat die enigste adres op die webwerf werk nie. Lekker ne?

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Oct 2022, 10:15
Official
Hi JJ Cloete,

Ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed. Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span