EV
Erna V
1 reviews | Active since Apr 2011
19 Feb 2026, 17:14
Uiters swak kommunikasie - geen belang by eise nie
Virseker verdien geen rating nie, die swakste diens ooit, hul kommunikasie en klienteverhoudinge is pateties. Eposse is gestuur aan Natasha Antonie wie volgens hulle n bestuurder is, lees eposse, maar geen terugvoer, nie epos of selfoon nie. Eposse gestuur aan ***'; '***'; ***; ***'; '***'***. Gepraat met baie personeel onder andere Nicole Wilskutt, Jeanine du Bruyn wie so arrogant is, en verskeie beloftes maak. Ek kan julle op hierdie stadium nie aanbeveel by iemand nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Feb 2026, 18:02Goeie dag Erna Verwey. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal u klagte verwys na die korrekte afdeling en reël dat hulle met u so gou as moontlik ****ak maak om u te help.
Vriendelike groete,
Die Auto & General-span
Virseker's reply19 Feb 2026, 18:02
Official
Goeie dag Erna Verwey. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal u klagte verwys na die korrekte afdeling en reël dat hulle met u so gou as moontlik ****ak maak om u te help.
Vriendelike groete,
Die Auto & General-span
