MW
Morne W
1 reviews | Active since Aug 2024
22 Aug 2024, 10:16
Uiters swak Klientediens!
Baie swak! Ek is self n polishouer met motorversekering by virseker vir die afgelope 2 jaar. Ek probeer al die laaste week om met hulle in ****ak te kom, met geen antwoord. Selfs al vul ek die vorm op hulle webtuiste in sodat hulle my kan terug s***el.
Versekering is duur by hulle en ek wou hulle graag ondersteun al is hulle duurder, maar met hierdie swak klientediens is dit beslis dan nie die moeite werk nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Aug 2024, 10:29Hi Morne,
Ons is jammer om te hoor van u dienservaring.
Ons sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
Ons is jammer om te hoor van u dienservaring.
Ons sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply22 Aug 2024, 10:29
Official
Hi Morne,