mF
marie F
1 reviews | Active since Sept 2020
05 Sept 2020, 09:11
Uiters swak Diens van Virseker
Julle verdien nie eers 1 Ster nie! Absoluut uiters swak, onprofessionele diens, en dit in (Afrikaans). Wat 'n Skande!!!! Ek het 3 maande gelede by Virseker aangesluit. Ek het nie die versekeringsdokumente ontvang soos die dame gesê het nie. Ek moes 4 keer eposse stuur en s***el om dit te ontvang. Van die persoonlike info was verkeerd op die dokument. Gister het hulle my debietorder 3 dae voor die tyd afgeforseer. My bank rekening het gehop.Al wat Virseker spanbestuurder sê is, sy is jammer. Regtig? My rekening het gehop, my krediet rekord by die bank lyk sleg en in die mean time sit ek sonder "cover deur julle patetiese manier van besigheids bedryf.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
05 Sept 2020, 11:01Hi Marie,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply05 Sept 2020, 11:01
Official
Hi Marie,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
mF
marie F's updateReviewer Update
05 Sept 2020, 11:12Wat sal dit help? Julle bly net sê julle is jammer. Skade is gedoen, my bankrekening in die rooi en my motor geen dekking!
Julle is nie jammer nie, want Volgens vorige reviews blyk dit of dit 'n algemene ding is wat jul doen.
Julle is nie jammer nie, want Volgens vorige reviews blyk dit of dit 'n algemene ding is wat jul doen.
mF
marie F's update05 Sept 2020, 11:12
Reviewer Update
Wat sal dit help? Julle bly net sê julle is jammer. Skade is gedoen, my bankrekening in die rooi en my motor geen dekking!
Julle is nie jammer nie, want Volgens vorige reviews blyk dit of dit 'n algemene ding is wat jul doen.
Julle is nie jammer nie, want Volgens vorige reviews blyk dit of dit 'n algemene ding is wat jul doen.
Virseker's replyOfficial
10 Sept 2020, 13:38Hi Marie,
Dankie dat jy die saak onder ons aandag gebring het.
Ons kan bevestig dat ons Kliënte Diens afdeling probeer het om ****ak te maak maar u was nie beskikbaar nie.
Ons het dus die uitkoms via epos gestuur en vertrou u is teverde met die uitkoms.
Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply10 Sept 2020, 13:38