MK
Mariaan K

1 reviews | Active since Nov 2021

23 Nov 2021, 10:02

Uiters swak diens

Ek is al lank by virseker en ek praat net met lof van hulle en verwys almal na julle toe. My dogter was by julle in 2*** en weer haar goed was ook uitgeslaan en toe R49000 se goed uitbetaal sonder dat dit n inventaris gedoen was, maar toe ek nou n eis in sit vir my 2 tv's wat 2 weke terug uitgeslaan is stuur julle eers iemand laas week uit om vir my n inventaris te kom doen hoekom nie in die begin toe ek aangesluit het nie en hoekom eers toe ek n eis in sit NIEMAND het vir my gese dit moes gedoen geword het nie eers toe die eis in gesit is ewe skielik die goed.

Dis nie my skuld dat ek na bewering "onder versker" is nie ek soek nie my meubels op nie ek soek net my elektroniese goed verseker, ek gaan beslis nie n eis in sit as n bord breek of gesteel word of bakke ens nie.

My 2x tv se koop waardes is +-R12'000 se waarde nou wil julle net R1'100 uitbetaal. Wat julle waar kry ek gaan dit nie aanvaar nie ek eis dat die twee tv's vervang word ek soek nie 'n ****ant uitbetaling nie.

My dogter het hier gebly in 2018 en sy het presies die selfde eis gehad weer het net baie meer skade aangerig en uitbetaal waarde was na bybetaling R49'000.00 hier was GEEN mense wat inventarese gevat het nie niks nie eis binne week afgehandel en opsie was gegee ****ant of vervang en sy die ****ant gesoek en hulle die uitbetaal, alles het die selfde gebly sy het net haar tv saam haar gevat en haar klere die res het alles net so gebly soos dit nou hier is in die huis en nou kom goed om eis so te sloer en nie reg uit te betaal nie.

Ek versoek dus dat die eis NIE ****ant uitbetaal NIE, maar die twee Tv's VERVANG met die selfde soort Tv's en grotes.

Ek het my bank nie opdrag gegee om die premies te dispute nie ek het my bank wel opdrag gegee om nie die 7de n premie te vat nie want ek is glad nie te vrede met virseker se swak diens nie en indien die saak nie opgelos word nie gaan ek dit kanseleer en ander virsekring vat.

Die uwe

Mariaan Kruger

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Nov 2021, 20:36
Official
Hi Mariaan,

Ons erken ontvangs van jou klagte. 

Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. 
 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.