NH
Nadia H
1 reviews | Active since Nov 2012
27 Sept 2024, 17:23
Uiters slegte diens
Julle diens is uiters sleg. Ek kry nooit iemand in die hande nie, ek kan nooit op my aanlyn profiel ingaan nie (al is ek geregistreer) en niemand bel my OOIT terug as ek so aanvra aanlyn nie. Ek wil my polis kanselleer, maar julle is nooit beskikbaar nie.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Virseker's replyOfficial
27 Sept 2024, 17:27Goeie dag Nadia
Ons is baie bekommerd om hiervan te hoor.
Ons neem ontvangs van u klagte en ons reel dat u so spoedig as moontlik ge****ak word .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons is baie bekommerd om hiervan te hoor.
Ons neem ontvangs van u klagte en ons reel dat u so spoedig as moontlik ge****ak word .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply27 Sept 2024, 17:27
Official
Goeie dag Nadia
Ons is baie bekommerd om hiervan te hoor.
Ons neem ontvangs van u klagte en ons reel dat u so spoedig as moontlik ge****ak word .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons is baie bekommerd om hiervan te hoor.
Ons neem ontvangs van u klagte en ons reel dat u so spoedig as moontlik ge****ak word .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
NH
Nadia H's updateReviewer Update
30 Sept 2024, 09:38En tot dusver het NIEMAND my nog ge****ak nie. Ek wag nogsteeds
NH
Nadia H's update30 Sept 2024, 09:38
Reviewer Update
En tot dusver het NIEMAND my nog ge****ak nie. Ek wag nogsteeds
Virseker's replyOfficial
30 Sept 2024, 09:55Hi Nadia,
Ons sal met jou in ****ak wees.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons sal met jou in ****ak wees.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply30 Sept 2024, 09:55
Official
Hi Nadia,
Ons sal met jou in ****ak wees.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons sal met jou in ****ak wees.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
NH
Nadia H's updateReviewer Update
30 Sept 2024, 13:57EK WAG NOGSTEEDS DAT IEMAND MY TERUG BEL! EN AS EK SELF DEUR BEL, DAN SIT JULLE MENSE DIE FOON IN MY OOR NEER! EK WIL MY POLIS KANSELLEER, WANT JULLE DIENS IS SWAK!!!!!
NH
Nadia H's update30 Sept 2024, 13:57
Reviewer Update
EK WAG NOGSTEEDS DAT IEMAND MY TERUG BEL! EN AS EK SELF DEUR BEL, DAN SIT JULLE MENSE DIE FOON IN MY OOR NEER! EK WIL MY POLIS KANSELLEER, WANT JULLE DIENS IS SWAK!!!!!