RP
Rinel P
1 reviews | Active since Nov 2010
20 Feb 2026, 13:12
Uiters Pateties met GEEN kommunikasie
Ek is baie teleurgesteld in die ongelooflike swak diens wat ek tot dus ervaar het.
In die 1ste plek is ek nie in kennis gestel toe daar besluit is om my oorspronklike eis af te keer nie - as ek nie op die webwerf gaan kyk het nie, sou ek seker nou nog gewonder het. T****ens het niemand my ge****ak om wel die opname aan my beskikbaar te stel soos ek gevra het nie en nou toe ek met Monica praat moet ek hoor dat daar 'n nota is om die dokumente aan te vra - en selfs dit het niemand gedoen nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Feb 2026, 13:22Goeie dag Mev. R Barnard,
Ons weet dit was nie die ervaring wat u verwag het nie, en ons is jammer daarvoor.
Ons het u klagte na die korrekte afdeling eskuleer om vir u te kan help.
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Ons weet dit was nie die ervaring wat u verwag het nie, en ons is jammer daarvoor.
Ons het u klagte na die korrekte afdeling eskuleer om vir u te kan help.
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Virseker's reply20 Feb 2026, 13:22
Official
Goeie dag Mev. R Barnard,