BG
Bronwin G

1 reviews | Active since Sept 2015

10 Sept 2015, 07:33

Uistekende diens

Wil net dankie se vir Stefanie se, haar diens was uitsteekend! Ek het my eis Dinsdag 8 September ingedien en n dag later bel sy my om te my eis gefinaliseer!! Baie Dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid!! Jy is defnetief n bate vir die maatskappy!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Sept 2015, 12:29
Official
Hello bronnies123,

Jy is meer as welkom.

Dankie vir jou positiewe kommentaar oor die diens wat Stefanie gelewer het gedurende julle eis. Sy is voorwaar is sterretjie en ons deel graag jou kompliment met haar en haar spanmaats.

Geniet die res van jou dag!

Groete,
Die Virseker Span.