MVEo
Mrs. Van Eeden oukoei

1 reviews | Active since Oct 2021

21 Oct 2021, 10:56

TV ht opgepak as gevolg van loadshedding

Ek ht baie goeie diens gekry vanaf ek met Valentino begin praat. Vanaf ek di brief ingehandig ht wat se fi tv kan ni reggemaak word ni ht dt twee dae gevat om eis te finialiseer. Werklik baie goeie diens. Sal hulle aanbeveel by vriend

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Oct 2021, 13:18
Official
 Hi  Mrs.Van Eeden,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 

Vriendelike Groete 
Die Virseker Span