1 reviews | Active since Aug 2021
TV Claim
Verseker ja dit se alles. Vroeg die oggend van 30 Julie +/- 03h00 besluit my LG Plasma TV tot hier toe en tree uit my diens uit soos in dood, morsdood. As Pensioenaris in die moeilik tye was TV kyk my ontspanning van 3h00 tot 22h00, my informant om tried te hou met wat in die wye wereld aangaan. Beside sport, nuus en in die sepie en movie wereld, my dag tot dag be staan het skielik nag geword. Geld vir nuwe TV stel was net nie daar nie. Die nag het nog swarter geword toe die plaas like TV herstel werkswinkel vir my se dat Plasma TV nie herstel word nie omdat vervaardiging absoluuy geword het. My liefste van 49jaar se dat ons verseker moet bel en so waar die beste nuus ooit. "Ja verseker meneer, stuur net julle eis en besonderhede. So waar - so waar my beste besluit ooit, die vriendelikste personeel denkbaar. Vanaf stap een tot dat die plaasvervanger stel afgelewer was op die 17de Augustus. Verseker julle is Verseker die beste. More die 21ste kom my kinders die stel installer. Wow, baie dankie, Philip Swart
Ons is baie bly om te hoor van die diens wat u vanaf Anja ontvang het.
Ons is baie bly om te hoor van die diens wat u vanaf Anja ontvang het.
