RK
R K

1 reviews | Active since Oct 2018

22 Dec 2022, 11:57

Topklas diens vy Virseker

Ek het onlangs n nuwe selfoon aangekoop en besluit om hierdie selfoon by my bestaande versekering by Virseker te voeg. Dit het minder as 5 minute geneem om dit te doen, die diens was uitstekend en my premie het minimaal gestyg.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Dec 2022, 12:02
Official
Goeie dag Mnr R Kleyn. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span