ME
Mnr. Engelbrecht

1 reviews | Active since Jul 2024

24 Jul 2024, 17:53

Top notch Client Service

Staff efficient, professional and competent. Solve my problem in minutes.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Jul 2024, 17:55
Official
Goeie dag Mnr. Engelbrecht
Kyk nou net! 

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?

Vriendelike groete,Die Virseker span