EM
Elize M

1 reviews | Active since Jul 2022

16 Feb 2023, 13:22

Top klas diens

Top klas diens gekry by Virseker met n quote en aanskryf vir versekering op 2 voertuie. Baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Feb 2023, 13:24
Official
Goeie dag Me Elize Myburgh Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span