MV
Mev. Visser

1 reviews | Active since Mar 2023

13 Mar 2023, 22:00

Top diens van verseker

Baie behulpsaam en verstaanbaar. Baie dankie vir jul top diens. wardeer dit opreg.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Mar 2023, 22:04
Official
Hi Mev. Visser,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span