MN
Mnr. Nicholson

1 reviews | Active since Nov 2022

16 Nov 2022, 09:20

Top diens

Ek het gister 15.11.2022 by Verseker aan gesluit, tot dusver was die diens en kommunikasie eerste klas. Baie dankie Verseker span ek hoop om nog baie tevrede ervarrings te he.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Nov 2022, 09:22
Official
Hi Mnr. Nicholson,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span