HH
Henk H

1 reviews | Active since Jun 2021

31 Aug 2022, 10:38

Toegevoegde waarde produk

Wonderlike en baie hulpvaardige agent. Uitstekende produk en waarde

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Aug 2022, 10:40
Official
Goeie dag Henk , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder 

 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span