AB
Andy B

1 reviews | Active since May 2024

06 May 2024, 17:24

Toe ek my eis aanmel...

Toe ek my eis aanmeld het Jaun my meegedeel ek het geen bybetalling nie, volgens Jean wie die eis hanteer moet ek n R750 bybetalling maak wat meer as die eisbedrag is

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 May 2024, 17:27
Official
Goeie dag Andy bence, 

Ons is jammer om te hoor van die diens wat u ontvang het.

Ons sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om vir u te help.

Groete, 

Die Virseker span