HH
Hemanus H
1 reviews | Active since May 2022
05 Sept 2022, 08:42
"Tjoef chaf" goeie ervaring
Ek het my eis ingedien , tjoef chaf alles ingedien , n oproep van "Hannes Groenewald" en die saak handteerder en ek was besig om te vra hoe nou gemaak en terwyl hulle nog praat toe is die geld in my rekening. Virseker se span werk is on onbeskryflik goed. Baie geluk Virseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 Sept 2022, 08:55Goeie dag Herm****
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply05 Sept 2022, 08:55
Official
Goeie dag Herm****