MHh
Mej. Helm helm.janette

1 reviews | Active since Aug 2023

28 Aug 2023, 08:38

Titus Neal was ongel...

Titus Neal was ongelooflik hy het my so baie gehelp en mooi verduidelik! Hy is n groot aanwins vir julle

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Aug 2023, 08:40
Official
Goeie dag Mej Helm. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span