MS
Mnr. Smit

1 reviews | Active since Apr 2022

28 Apr 2022, 20:11

Tinus Smit

Die diens was puik en dit is n plesier om met julle besigheid te doen. Voorstel. Werk aan die musiek terwyl klante wag.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Apr 2022, 20:15
Official
  Goeiedag Mnr Smit,
 
 Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
  
 Vriendelike Groete 
 Die Virseker Span