Hd
Hendrikus drikus.kemp

1 reviews | Active since Apr 2026

13 Apr 2026, 11:03

The lady was very friendly and helped me in no time

The lady was very friendly and helped me in no time. I had a very lovely experience and only took a few minutes.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Apr 2026, 11:32
Official
Hi Hendrikus,

Goeie dag, baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat die dame baie vriendelik was en u vinnig kon help. Dit is lekker om te weet dat u ’n aangename ervaring gehad het. Ons waardeer u ondersteuning.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.