JJvN
JOHANNA Jansen van Nieuwenhuizen

1 reviews | Active since Jun 2020

26 Mar 2025, 06:44

Thank you Cheslyn once again

Thank you Cheslyn once again. Hy is voorwaar n ster. Nie net ken jy jou werk nie maar jy is seker die vriendelikste persoon wat by n inbelsentrum werk. Jou vriendelikheid en geduld eord regtig waardeer. Ek moet asb nooit ophou lag nie. Dit wys jou goue hart. Dankie Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Mar 2025, 08:01
Official
Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.