MVE
Mnr. Van Eck
1 reviews | Active since Jul 2022
26 Jul 2022, 08:26
Tevrede met diens
Ek wil net graag sê dat ek baie gelukkig en tevrede is met diens by Virseker. Hulle is altyd vriendelim, behulpsaam en verduidelik alles baie mooi in Afrikaans. Trots om AIG ook elke jaar by te woon omdat Virseker n born is.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Jul 2022, 08:27Goeie dag Mnr Van Eck ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply26 Jul 2022, 08:27
Official
Goeie dag Mnr Van Eck ,