MO
Mnr. Oberholzer

1 reviews | Active since Feb 2022

04 Feb 2022, 07:50

Tevrede Kliënt

Baie tevrede met Virseker… dankie dat julle my tegemoet gekom het met my jaarlikse premie verhoging,het nog altyd vriendelike en behulpsame diens gekry. Beste kort termyn versekering en kan Virseker beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Feb 2022, 09:42
Official
Hi Mnr. Oberholzer,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span