dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

17 Oct 2018, 14:39

Terugvoering positief

My misverstand tussen Virseker en myself is uitgesorteer deur Dorothy Smit wat uit haar pad gegaan het om die probleem uit te sorteer oor die terugbetaling vanaf Virseker en hiermee vra ek as klient om verskoning teenoor Virseker oor my verkeerdelike verwysinings.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Oct 2018, 14:43
Official

Dit is vir ons lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang, en is bly dat die saak so vinnig op gelos is.

Baie dankie, ons waardeer dit en sal die boodskap aan Dorothy oordra.

Groete,
Die Virseker Span.