MHa
Mev. Heydenrych anien.heydenrych

1 reviews | Active since May 2022

10 Jan 2023, 09:25

terugvoering op VirSeker se diens

Om in jou eie taal met enige versekeringsmaatskappy te kan praat sonder om elke **** 'n verduideliking te vra, is moeilik, maar by VirSeker verstaan ek en die konsultant mekaar in Afrikaans en eise word afgehandel met verstaanbaarheid. Baie geluk VirSeker met julle goeie diens. Ek beveel julle gereeld aan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Jan 2023, 09:31
Official
Goeie dag Mev. Heydenrych,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span