1 reviews | Active since Oct 2017
Terugvoering ????
Ek het verlede week die dame wat my gebel Vrydag middag om 15:49 ongeveer gevra om my teen 17:00 terug te s***el, ek was in die dorp gewees, ek het ook gevra hoelaat hul konsultante sluit en haat antwoord was 18;00 , ek wag nou meer as 'n week vir die oproep???? Jul website is ook nie baie gebruikeliks vriendelik nie, ek kan geensin's op log in gedeelte kry dat ek of my idnr of polisnr moet verskaf om in te lock nie, waarvoor is die website daar???
Ons erken ontvangs van jou klagte, en vra om verskoning vir jou frustrasie.
Een van ons verteenwoordigers sal jou s***el om jou klagte op te los.
Groete,
Die Virseker Span.

Terugvoer:
Een van ons verteenwoordigers het u ges***el, sonder sukses en n boodskap was gelaat.
Ons sal jou weer later s***el sodat ons jou klagte kan oplos.

Ons bevestig dat ons verteenwoordiger u ges***el het, en vra ons om verskoning dat u nie terug ges***el was soos versoek nie.
Die diens aspek word op n interne basis aangespreek.
Verder bevestig ons dat ons u telefonies kan help met die kwotasie.
Dankie vir u geduld en ons nooi u uit om Dorothy te s***el indien u verdere hulp verlang.
Vriendelike Groete,