MDT
Mr. Du Toit
1 reviews | Active since Sept 2021
03 Aug 2022, 19:29
Terugvoer vir kliënte bevrediging.
Die eis-aanmelding sentrum was uitstaande met gereëlde terugvoer. (Karli Keffers) Die assesserings afdeling voel ek het te lank geneem om my eis te finaliseer sonder terugvoer. Alhoewel ek al die info (Foto's en info) binne drie dae voorgelê het, het ek steeds 14 dae gewag vir terugvoer. As kliënt vir die afgelope 24 jaar, het ek beter verwag van laasgenoemde.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 Aug 2022, 19:54Goeie Naand Mnr Du Toit
Baie dankie vir die terugvoering , Ons sal dit met die span deel .
Hulle sal in ****ak met u kom.
Lekker aand verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Baie dankie vir die terugvoering , Ons sal dit met die span deel .
Hulle sal in ****ak met u kom.
Lekker aand verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply03 Aug 2022, 19:54
Official
Goeie Naand Mnr Du Toit