DC
Ds. Coetzer

1 reviews | Active since Nov 2023

09 Nov 2023, 22:14

Terugvoer

Niel het met my in Afrikaans gedeel. Puik en Vriendelike diens baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Nov 2023, 06:42
Official
Goeie dag DS. Coetzer
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span