MA
Mnr. Atkinson
1 reviews | Active since Oct 2023
22 Oct 2023, 09:20
Terleurgesteld
Ek teken in vir Afrikaans en nou kry ek engels...? NETASSES verneuk my met 2016 Workhorse pryse terwyl my VIRSEKER bakkie 'n 2019 TOYOTA GD6 2.8 DAKAR D/C is. Ek wag al 9 dae vir regverdigheid. Sit al week sonder my bakkie. Lyk my ek het 'n fout gemaak om Outsurance te los vir VIRSEKER..
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)