TG
Theo G

1 reviews | Active since Jul 2021

01 Jun 2023, 22:31

Teleurgestelde pensioenaris.

Virseker het die afgelope 2 jaar, elke jaar my premie met +- 25% verhoog. Dws byna 50% in 2 jaar. Ek is 'n pensioenaris met 'n geen eis rekord vir dekades lank. Hul is absoluut glad nie toegeeflik nie! Stel net belang om geld te maak al is ek 'n zero risiko kliënt. Al hoe hul my nou kon help om my premie bekostigbaar te hou was om my te dwing om bybetalings op my polis te neem. Baie teleurgesteld in hulle.

0
Replies (0)