MZ
Morne Z
1 reviews | Active since Apr 2023
25 Apr 2023, 18:16
Teleurgesteld
Elke maand op tyd word my premie afgetrek. n Toestel het opgepak en nou kom hulle met n bybetaling op n bybetaling. Maklik om jou geld te neem tot jy hulle nodig het dan los hulle jou met niks.
Ek sal Verseker VERSEKER vir niemand aanbeveel nie. Lees eers die fyn skrif voor jy net ja se vir elke konsultant wat iets aan jou probeer verkoop.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
25 Apr 2023, 18:21Hi Morne
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Stuur asseblief vir ons 'n boodskap met u ****aknommer en u polis óf I.D. nommer sodat ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Stuur asseblief vir ons 'n boodskap met u ****aknommer en u polis óf I.D. nommer sodat ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply25 Apr 2023, 18:21
Official
Hi Morne
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Stuur asseblief vir ons 'n boodskap met u ****aknommer en u polis óf I.D. nommer sodat ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Stuur asseblief vir ons 'n boodskap met u ****aknommer en u polis óf I.D. nommer sodat ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
MZ
Morne Z's updateReviewer Update
25 Apr 2023, 18:31Net om by te voeg. Julle het gese iemand gaan na my woning kom om te kom kyk na die toestel wat gebreuk het maar nee ek julle neem aan dit was krag en sodoende skop die bybetaling op bybetaling in. R3750 se bybetaling. Julle is n joke!
MZ
Morne Z's update25 Apr 2023, 18:31
Reviewer Update
Net om by te voeg. Julle het gese iemand gaan na my woning kom om te kom kyk na die toestel wat gebreuk het maar nee ek julle neem aan dit was krag en sodoende skop die bybetaling op bybetaling in. R3750 se bybetaling. Julle is n joke!
MZ
Morne Z's updateReviewer Update
28 Apr 2023, 09:07Still waiting for manager to get back to me regarding this?
MZ
Morne Z's update28 Apr 2023, 09:07
Reviewer Update
Still waiting for manager to get back to me regarding this?