1 reviews | Active since Nov 2025
Teleurgesteld.
Baie teleurgesteld . Ek was ń getuienis van ń ongeluk wat op die 22ste November 2025 gebeur het in Generaal Hertzog str. . Ek het bevriend geraak met die drywer wat n eis moes insit by die skuldige drywer se versekering (Virseker) omdat hy nie self versekering gehad het nie. Dis ń jong man wat baie hard gespaar het vir sy Polo wat deur hierdie ongeluk afgekryf is en het skaars sy Polo n maand gehad. Hy het ook hierdie kar nodig gehad om n beter/ hoër inkomste werk te kan verdien.
Virseker wil hom vreeslik min vir sy afgeskryfde Polo se aankoop prys uitbetaal en wil nie die kar invat nie. Hiermee kan hy nie eens sy kar regmaak of n amder motor koop nie. Hulle reken die Polo drywer het niks gedoen om die ongeluk te vermy nie. Hou in gedagte die drywer wie in die Polo was gery het , het vanuit die sypaadjie gekom en in die linker deur van die Polo vasgery. Daar was ook n boom in die pad voor die Polo (daarom het hy tot stilstand gekom. Hy het vreeslik gehooter toe hy die kar op hom sien afstorm met n hengse spoed (ek was in die linkerbaan-indien hy nie gehooter het nie was ek ook deel van die ****) . Virseker reken dat die ongeluk ook die Polo drywer se skuld was. Hoe op dees aarde vermy mens so iets , moes die Polo "teleport" uit die pad uit !!???
Nee wat , dis nou "low balling" of eerder "skop die hond terwyl hy le" . Ek voel vir die jong man en hoop van harte hy kry reg om weer n ry ding te kry , dis moeilik vir die jongmense om op hulle eie voete te kom en versekering is juis daar om te help met n terug**** soos hierdie.
Asseblief Virseker , help die jong man . Ek het nog altyd geglo julle is n fantastiese versekering !
Dankie dat u in aanraking gekom het met ons.
Kan u asseblief vir ons van ons klient se polis- of IDnommer en ****aknommer voosien sodat ons kan ondersoek instel.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Dankie dat u in aanraking gekom het met ons.
Kan u asseblief vir ons van ons klient se polis- of IDnommer en ****aknommer voosien sodat ons kan ondersoek instel.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Dankie vir die inligting.
Ons sal dit aanstuur vir die korrekte afdeling en hulle sal direk met hom ****ak maak.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Dankie vir die inligting.
Ons sal dit aanstuur vir die korrekte afdeling en hulle sal direk met hom ****ak maak.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Plesier,
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Plesier,
Vriendelike groete,
Die Virseker span
