DG
Deon G

1 reviews | Active since Nov 2018

23 Nov 2018, 01:16

Teleurgesteld

Wees maar baie versigtig om hulle te gebruik.Betaal eerder meer by 'n ander maatskappy en kry beter diens.

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply23 Nov 2018, 07:46
Official
Ons neem kennis van jou klagte. 

Ons sal jou s***el om jou klagte met jou te bespreek en n oplossing te vind. 

Groete, 
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply23 Nov 2018, 09:15
Official
 Terugvoer: Ons verteenwoordiger het u ges***el om die aangeleentheid te bespreek. Ons sal beslis ondersoek instel oor die diens aspek waarna u verwys en dit op n interne basis aanspreek. Ons is jammer dat u nie die saak aangaande die polis verder wou bespreek nie.  Groete, 
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply23 Nov 2018, 09:16
Official
Goeie dag Mr. Greyling, 

Ek laat vir u my nommer, s***el my gerus indien u verdere hulp verlang. 

Groete, 
Dorothy Smit
***