MS
Mev. Simpson
1 reviews | Active since Sept 2023
04 Sept 2023, 08:08
Telefoon gesprek met Virseker agent
Aangename rustige telefoon gesprek. Agent het duidelik en hoorbaar gepraat. Het geduldig gebly wanneer ek vra om ‘weer’ te verduidelik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 Sept 2023, 08:21Goeie dag Mev Sompson. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply04 Sept 2023, 08:21
Official
Goeie dag Mev Sompson. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
