HB
Hendrik B

1 reviews | Active since Jun 2014

31 Jan 2024, 11:37

Telefoniese navraag.

Die Konsultant met wie ek gepraat het, was hoflik en vriedelik en het die nodige kennis gehad om my onmiddelik te help en die hele navraag ui te sorteer. Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Jan 2024, 11:38
Official
Goeie dag Mnr H Bernhardt. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span